1996 Matrieks Reünie (Members only)
Sales Ended
1996 Matrieks Reünie (Members only)

1996 Matrieks Reünie (Members only)

Event Information

Share this event
Date and Time
Location
Location

Hoërskool Lydenburg

Kerkstraat

Lydenburg, MP, South Africa

View Map

Event description

Description

Hallo almal. Ons reünie sal by die Hoërskool plaasvind!

Kaartjies per persoon beloop (...ongeveer met wisselkoers) R170. Kinders gratis. 'n Heerlike boere braai wag op ons! 'n Skaap op 'n spitbraai, by-kosse en gedekte tafels met eetgerei word voorsien. 'n DJ sorg ook vir 'n lekker skoffel vir die wat wil (en gaan!)

Bring net jou koeler met 'n koue-geitjie in. 


DRAG: Smart/Casual  

Alle inligting ivm wie RSVP en wie betalings maak, sal vir ons deur hierdie blad voorsien word.

Laat weet asb as enige iets onduidelik is.

Groete, Izak en Carin.

KOOP JOU KAARTJIE NOU!

Share with friends
Date and Time
Location

Hoërskool Lydenburg

Kerkstraat

Lydenburg, MP, South Africa

View Map

Save This Event

Event Saved